Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,487 episodes available.
October 14, 2024Monitor 14 Oktober 2024Die polisie ondersoek 'n massa-skietvoorval in Orange Farm. Huldeblyke stroom steeds in na die dood van die voormalige minister van finansies, Tito Mboweni. Ons bespreek Mboweni se invloed op die ekonomie en politiek. Die polisiediens kry 'n ongekwalifiseerde ouditmening. Moontlike regstappe oor die besnoeiing aan onderwysposte in die Wes-Kaap....more47minPlay
October 11, 2024Monitor 11 Oktober 2024Ons praat met 'n kenner oor die reuse bedrae wat in die Amerikaanse verkiesingsveldtogte betrokke is. Massa-optrede beplan teen die Wet op Basiese Onderwys en Orkaan Milton eis die lewens van 16 mense....more50minPlay
October 10, 2024Monitor 10 Oktober 2024Dr Nasiphi Moya van Action SA dra nou die burgemeestersketting in die Tshwane Metro. Die Gautengse kantoor vir verbruikersake vra mense om nie kosprodukte sonder etikette, te koop nie. Mosambiekers wag op die uitslag van dié land se algemene verkiesing. ...more46minPlay
October 09, 2024Monitor 9 Oktober 2024Spaza-winkels onder die vergrootglas ná die dood van vyf kinders. Een van die sterkste orkane ooit op pad na Florida. Die SAUK is tegnies insolvent - ons praat met ons eie finansiële hoof....more48minPlay
October 08, 2024Monitor 8 Oktober 2024Dr. John Hlophe trek sy benoeming terug as lid van die Regterlike Dienskommissie. 'n Versoek om die wettige ouderdom om alkohol te gebruik, tot 21 jaar te verhoog. Daar is 'n groot tekort aan personeel by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie....more49minPlay
October 07, 2024Monitor 7 Oktober 2024Hamas het Israel 'n jaar gelede aangeval, met skrikwekkende gevolge en Israel wat nou op verskeie fronte oorlog voer - ons praat met 'n militêre kenner. Hulde aan ‘n politieke leier en 'n bekroonde joernalis. 'n Belangegroep sê ’n reuse skuif is nodig om geestesgesondheidsorg vir almal toeganklik te maak....more49minPlay
October 04, 2024Monitor 4 Oktober 2024Treindienste op ses van Durban se agt spoorweglyne weer in bedryf gestel. Die AA bevraagteken die Gautrein-uitbreiding ten bedrae van R120 miljard. 'n Elektriese motorfiets pak die 6 000 kilometer van Kenia na Stellenbosch aan....more50minPlay
October 03, 2024Monitor 3 Oktober 2024Die Amerikaanse president, Joe Biden, sê hy ondersteun nie 'n moontlike teenaanval deur Israel op kernkragaanlegte in Iran nie. Solidariteit nader Nedlac om die regering te dwing om 'n bemiddelingsproses oor die Bela-wet te begin. Ons skyn die kollig op laerskoolleerders se leesvermoë. Verskeie lande eis dat Afrika dringend permanente setels in die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad moet kry....more49minPlay
October 02, 2024Monitor 2 Oktober 2024Ons ontleed Iran se grootskaalse aanval op Israel. Brandstof is vandag aansienlik goedkoper, maar is dit 'n tendens wat sal voortduur, gegewe die konflik in die Midde-Ooste. Wilgenhoffers wil hof toe om die omstrede koshuis oop te hou....more50minPlay
October 01, 2024Monitor 1 Oktober 2024‘n Spesiale uitsending om Monitor se 50ste bestaansjaar te vier. Gure rweer tref die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal. Daar is 'n min skenkers van stamselle. Moord op vroue is aan die toeneem. Meer munisipaliteite dien hulle finansiële state betyds in....more50minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,487 episodes available.