Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,531 episodes available.
November 15, 2024Monitor 15 November 2024Sahpra waarsku teen die gebruik van vervalste diabetesmiddels, wat vir gewigsverlies gebruik word. SADEK word gevra om 'n spesiale gesant na Mosambiek te stuur om die politieke krisis daar te besleg. Die Appèlhof beslis dat munisipale amptenare in hulle persoonlike hoedanigheid aanspreeklik gehou kan word vir die onreëlmatige en vrugtelose besteding van staatsgeld....more50minPlay
November 14, 2024Monitor 14 November 2024Die polisie sê hulle vorder met tegnologie vir die gebruik teen misdaad. Vervalste matrieksertifikate word steeds op sosiale media verkoop. Die Johannesburg Planetarium word in 'n wonderwêreld omskep. Verskeie internasionale banke beloof om geld aan ontwikkelende lande tee gee vir die stryd teen klimaatsverandering....more49minPlay
November 13, 2024Monitor 13 November 2024Werkloosheid neem effens af in die derde kwartaal - ons praat met 'n ekonoom. Die Minister van Water versoek Suid-Afrikaners om water as 'n skaars hulpbron te hanteer. 'n Kenner waarsku dat skelms jou tik-en-betaal-bankkaarte teiken....more46minPlay
November 12, 2024Monitor 12 November 2024Die Minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, word gekritiseer vir sy besluit om die SAUK-wetsontwerp te onttrek. Ons praat met die vakbond, Bemawu, oor of dit wel n finansiële krisis voorspel vir die SAUK. Waterbeperkings vir Johannesburg. Die VN se Wêreld Meteorologiese Organisasie waarsku dat 2024 waarskynlik die warmste op rekord sal wees....more49minPlay
November 11, 2024Monitor 11 November 2024Die net span nouer om ouers wat nie onderhoud betaal nie. Die situasie by die Lebombo-grenspos met Mosambiek begin na normaal terugkeer. Suid-Afrika blink uit op die sportveld....more51minPlay
November 08, 2024Monitor 8 November 2024Eskom is van voorneme om die kragtoevoer na Johannesburg te onderbreek. Die Nasionale Skuilingsbeweging versoek dringende ingryping van die regering, om te verhoed dat skuilings vir slagoffers van geslagsgeweld hulle deure sluit. Die Organisasie teen Belastingmisbruik verwerp die voorgestelde verhoging in kragtariewe....more51minPlay
November 07, 2024Monitor 7 November 2024Ons praat met 'n politieke ontleder en 'n ekonoom oor Donald Trump se oorwinning, en kry reaksie van politieke partye in Suid-Afrika. Vragmotors kan nie die Lebombo-grens na Mosambiek oorsteek nie....more49minPlay
November 06, 2024Monitor 6 November 2024Stemme word nog in Amerika se verkiesing getel. Die grenspos met Mosambiek by Lebombo word volgens berigte gesluit. Die konstitusionele hof besin oor burgerskap vir Suid-Afrikaners in die buiteland....more50minPlay
November 05, 2024Monitor 5 November 2024Lewenslange tronkstraf vir die 13-jarige Jerobejin van Wyk se moordenaar. Ons praat met ‘n politieke ontleder oor die Amerikaanse verkiesing. Kommer oor mynmaatskappye wat nie tot verantwoording geroep word nie....more49minPlay
November 04, 2024Monitor 4 November 2024Die polisie slaan op groot skaal toe op vermeende onwettige mynwerkers op Orkney in Noordwes. Die ANC se subkomitee oor buitelandse sake het die afgelope naweek in Boksburg vergader. Vakbonde is nie gelukkig met die regering se plan om vroeë aftrede vir sowat 30 000 staatsamptenare aan te bied nie....more50minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,531 episodes available.