Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,531 episodes available.
November 29, 2024Monitor 29 November 2024Die taal- en toelatingsklousules in die omstrede BELA-skolewet sal ingevolge 'n skikking tussen Solidariteit en die regering nié op 13 Desember in werking gestel word nie. Nóg onwettige mynwerkers het by Skag 10 van die Buffelsfonteinmyn op Stilfontein uitgekom. Die stelsel wat maatskaplike toelaes uitbetaal is kwesbaar vir bedrog. 'n Museum wat die evolusie van televisie uitstal, open in Kaapstad. Daar word koppe gestamp oor 'n beoogde beperking op die verkoop van alkohol tydens die feesseisoen....more43minPlay
November 28, 2024Monitor 28 November 2024Hezbollah verklaar 'n oorwinning oor Israel, terwyl Israel dreig om te reageer indien die ooreenkoms verbreek word. Die jongste oor die verkiesing in Namibië. 'n Verbruikersprokureur waarsku teen die slaggate van Swartvrydag....more47minPlay
November 27, 2024Monitor 27 November 2024Die Ouditeur-Generaal sê daar is 'n effense verbetering in die oudituitkomste van nasionale en provinsiale departemente. Solidariteit nader die Arbeidshof oor die proses wat die Wes-Kaapse Onderwysdepartement volg, om onderwysposte af te skaf. Namibiërs trek vandag hulle kruisies in dié land se algemene verkiesing....more46minPlay
November 26, 2024Monitor 26 November 2024'n Effense verbetering in misdaadstatistiek, maar geweld teen kinders neem toe. Vrystaat Landbou geskok oor die voorgestelde reuse kragtariefverhoging. Die brand buite Ceres is geblus....more46minPlay
November 25, 2024Monitor 25 November 2024Huldeblyke stroom in ná die dood van Breyten Breytenbach. Ons fokus op die 16 dae veldtog van geen geweld teen vroue en kinders, wat vandag begin. Ontwikkelde lande verdrievoudig hulle befondsing aan die ontwikkelende wêreld om klimaatsverandering te stuit....more50minPlay
November 22, 2024Monitor 22 November 2024Die repokoers word weer verlaag. Die regering wil die gebruik van industriële plaagdoders by openbare skole verban. Die Internasionale Strafhof reik lasbriewe uit vir die inhegtenisneming van Benjamin Netanyahu en Yoav Gallant....more49minPlay
November 21, 2024Monitor 21 November 2024Suid-Afrikaners staan gereed vir 'n verdere rentekoersverlaging, wat na verwagting vanmiddag aangekondig sal word. Die registrasie van wettige spaza-winkels vorder fluks. Die spertyd vir die opgradering van voorafbetaalde Eskom-elektrisiteitsmeters kom vinnig nader. Versuim om dit te doen, kan beteken dat jy 'n nuwe meter teen 'n koste van tot R12 000 sal moet aanskaf, én geen elektrisiteit sal kan koop nie. Die Weerdiens onthul 'n model waarmee sleurstrome in die see voorspel kan word. 'n Beraad oor plastiekbesoedeling vind dié naweek in Suid-Korea plaas....more51minPlay
November 20, 2024Monitor 20 November 2024Bykomende hulpbronne ontplooi ná die skietdood van 'n tiener in Ravensmead. Rusland sê Oekraïne het hom aangeval met langafstandmissiele van die VSA. Op Wêreld Kinderdag praat ons met die akteur, Zane Meas, oor die effek wat afwesige pa's op kinders het....more49minPlay
November 19, 2024Monitor 19 November 2024Inwoners van Kaapstad vra die energiereguleerder om Eskom se kragtariefaansoek af te keur. Afriforum sê dringende optrede is nodig om rioolbesoedeling in die Vaalrivier se opvangsgebied stop te sit. Action SA wil die oorskot van drie mynwerkers by die Lily-myn na die oppervlak bring....more48minPlay
November 18, 2024Monitor 18 November 2024Die Vloot het net een werkende skip - ons praat met 'n militêre ontleder. Suid-Afrika se skuldgraderingvooruitsigte word van stabiel na positief aangepas. Ons praat met die oud-Bok Franco van der Merwe oor die Bokke se oorwinning oor Engeland....more47minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,531 episodes available.