Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,488 episodes available.
August 06, 2024Monitor 6 Augustus 2024Brandstofpryse daal, maar druk op die rand is slegte nuus vir rentekoerse. Die ANC blameer sy swakker vertoning in die algemene verkiesing op plaaslike regerings. Die belangrikste internasionale gebeurtenis op die sterrekundige kalender begin in Kaapstad....more48minPlay
August 05, 2024Monitor 5 Augustus 2024'n Gesagbehebbende studie wys dat slegte cholestrol en gehoorverlies bydra tot demensie. Die ANC neem bestek van die steun wat hy in die verkiesing verloor het. Ons gesels met Span Suid-Afrika se kopdokter by die Olimpiese Spele oor gisteraand se geskiedkundige 100 meter finaal....more49minPlay
August 02, 2024Monitor 2 Augustus 2024Tatjana Smith wen haar vierde Olimpiese medalje by vanjaar se spele in Parys, gevolg deur die aankondiging van haar uittrede uit die sport. Oudtshoorn het 'n nuwe burgemeester. Ons praat met 'n kuberdeskundige oor 'n skerp toename in aanvalle op finansiële instansies....more50minPlay
August 01, 2024Monitor 1 Augustus 2024Media 24 gaan nie nog joernaliste afdank nie, ná druk uit talle oorde - ons praat met Beeld se redakteur. Wêreld-veldwagterdag fokus op veldwagters se welstand. Appèl teen die hoë ouderdomsbeperking op 'n Zapiro-dokumentêr....more49minPlay
July 31, 2024Monitor 31 Julie 2024Die Menseregtekommissie gaan bewerings van rassisme by Hoërskool Pinelands in Kaapstad ondersoek. Venezuela se ambassadeur in Suid-Afrika vra wêreldleiers om die uitslag van dié land se presidentsverkiesing te aanvaar. Suid-Afrika is hoopvol dat die AGOA-ooreenkoms verleng sal word, ongeag die uitslag van die Amerikaanse verkiesing....more46minPlay
July 30, 2024Monitor 30 Julie 2024Die ANC gee sy voormalige president, Jacob Zuma, amptelik, 21 dae om teen sy skorsing te appelleer. Die 95 Libiese burgers wat by 'n verdagte militêre opleidingsentrum in hegtenis geneem is, verskyn in die hof. Ons probeer om agter die kap van die byl kom. Meer oor Tatjana Smith se uitsonderlike prestasie....more48minPlay
July 29, 2024Monitor 29 Julie 2024Die ANC se tugkomitee beveel aan dat Jacob Zuma uit die party geskop moet word. Goeie nuus wink vir motoriste by die brandstofpomp. Wêreldleiers is bekommerd dat die konflik tussen Israel en Hezbollah kan uitbrei....more50minPlay
July 26, 2024Monitor 26 Julie 2024Uitspraak in die DA se Kieshof-saak teen president Cyril Ramaphosa is voorbehou. Ons praat met die nuwe Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur oor die vordering in die herstel van die parlementsgebou ná die brandskade van meer as twee jaar gelede. Afwagting bou in aanloop tot vanaand se openingseremonie van die 33ste Olimpiese Spele in Parys, Frankryk....more48minPlay
July 25, 2024Monitor 25 Julie 2024Kosprysinflasie is die laagste in 45 maande. Israel se Eerste Minister verdedig die Gasa-oorlog in die Amerikaanse Kongres. 200 brandbestryders vertrek vandag na Kanada. 'n Hartseer begin vir die Blitsbokke by die Olimpiese Spele. Driekwart van Suid-Afrikaners sê hulle beleef finansiële stres....more49minPlay
July 24, 2024Monitor 24 Julie 2024Die stig van 'n oorsigkomitee oor die Presidensie is weer in die kollig. Die organisasie. Voice To Parliament. vra die president om die Bela-wetgewing terug na die parlement te stuur. Ons praat met 'n belastingkenner oor die regering se voorneme om meer produkte van BTW vry te stel....more50minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,488 episodes available.