Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,488 episodes available.
July 23, 2024Monitor 23 Julie 2024President Ramaphosa lewer repliek op die debat oor sy staatsrede. Visepresident Kamala Harris kry al hoe meer steun as die Demokrate se presidentskandidaat. Action SA verander van deuntjie oor samewerking met die ANC in Gauteng se metro's....more49minPlay
July 22, 2024Monitor 22 Julie 2024Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, glo Suid-Afrika sal teen volgende jaar van die gryslys verwyder word. Afriforum nader die Konstitusionele Hof om John Hlophe se aanstelling as ‘n verteenwoordiger van die parlement op die Regterlike Dienskommissie tersyde te stel. Die Amerikaanse president, Joe Biden, laat vaar sy veldtog om herverkies te word....more48minPlay
July 19, 2024Monitor 19 Julie 2024President Cyril Ramaphosa deel sy regering se vyfjaarplan met die nasie tydens die opening van die 7de Parlement. Die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad is ontevrede oor die gebrek aan voldoende interpretasiedienste in die Parlement. Amerikaanse presidentskandidaat Donald Trump spreek sy ondersteuners toe in Milwaukee op die laaste dag van die Republikeinse konvensie. Gure weer duur voort in die Wes-Kaap met verskeie oorstromings in sekere woonbuurte....more47minPlay
July 18, 2024Monitor 18 Julie 2024Groot afwagting op vanaand se parlementsopening. Internasionale Mandeladag word vandag gevier. 'n Afgetrede dokter wil 'n wêreldrekord op 'n trekker verbeter om arm kinders gratis operasies te gee....more47minPlay
July 17, 2024Monitor 17 Julie 2024Die Inkomstediens vra belastingbetalers om waaksaam teen bedrieërs te wees. Meer as 150 000 mense in die Wes-Kaap is dakloos gelaat weens swaar reën. Die Republikeine in Amerika wys 'n verenigde front by hulle nasionale konvensie....more48minPlay
July 16, 2024Monitor 16 Julie 2024Die Wes-Kaapse premier verduidelik hoe die rampgebiedverklaring sy provinsie sal help. Die Minister van Polisie sê samewerking met rolspelers sal misdaadbekamping verbeter. Donald Trump wys sy adjunk aan by die Rebublikeine se nasionale konvensie....more48minPlay
July 15, 2024Monitor 15 Julie 2024Die Amerikaanse president, Joe Biden, vra vir politieke kalmte ná 'n mislukte sluipmoordaanval op Donald Trump. Ses brandbestryders sterf in KwaZulu-Natal in wegholveldbrande, en talle ander is beseer. Kragverbuikers in die Buffalo City-metro in die Oos-Kaap is kwaad oor 'n styging in voorafbetaalde elektrisiteitstariewe van 12,7%. Nóg reen word in die vloedgeteisterde Wes-Kaap verwag....more48minPlay
July 12, 2024Monitor 12 Julie 2024Katastrofiese skade aan die landbousektor in Limpopo weens die afgelope week se gure weerspatrone. Ons praat met 'n kenner oor van die knellende kwessies na afloop van die jaarlikse Navo-beraad in die VSA. Die stof oor Krieket SA se besluit, vroeër vanjaar, om David Teeger van sy onder-19 Proteas kapteinskap te ontneem, het nog nie gaan lê nie. Die regering se plan en beleid vir die volgende vyf jaar sal die naweek by die Kabinet Lekgotla bepaal word. Die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge betree 'n nuwe era onder die voorsitterskap van Songezo Zibi, die leier van Rise Mzansi....more47minPlay
July 11, 2024Monitor 11 Julie 2024Cyril Xaba is Ethekwini se nuwe burgemeester. Nog ontwrigtende reën tref die Wes-Kaap. Reaksie op die uitspraak van die Life Esidimeni geregtelike ondersoek....more48minPlay
July 10, 2024Monitor 10 Julie 2024Nog 'n soldaat sterf in die Demokratiese Republiek Kongo. Uitspraak verwag in die Esidimeni-ondersoek na 146 sterftes in 2016 by fasiliteite vir geestesongesteldes. Inwoners van Barberton in Mpumalanga is ontevrede oor dwelmhandelverdagtes wat los rondloop....more47minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,488 episodes available.