Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,393 episodes available.
June 06, 2023Monitor 6 Junie 2023Politieke Partye reageer op die dood van die LP en voormalige kabinetslid, Tina Joemat Pettersen. Johannesburg se toekoms word vandag duideliker met die lewering van die stadsrede. Eskom betrek ou ingenieurs om sy kragstasies aan die gang te hou. Suid-Afrikaanse onderwysers word oorsee gelok....more52minPlay
June 05, 2023Monitor 5 Junie 2023Suid-Afrika oorweeg sy opsies vir die BRICS-beraad in Augustus. Die Suid-Afrikaanse boubedryf skud sy vere reg op Wêreld Omgewingsdag. 'n Bekende politieke ontleder sê die tekens is daar dat die ANC, nes die NP destyds, se einde in sig is....more51minPlay
June 02, 2023Monitor 2 Junie 2023Die Motor van die Jaar is... 'n bakkie! Die Mzanzi Jeugkoor maak opslae in die VSA. 'n Projek om pappegaaie van uitwissing te red, help ook arm Oos-Kaapse gemeenskappe....more47minPlay
June 01, 2023Monitor 1 Junie 2023President Cyril Ramaphosa word as 'n bedrieër beskryf, wat nie sy beloftes nakom nie. Die Minister van Water en Sanitasie, Senzo Mchunu, gee vandag meer besonderhede oor die regering se ingryping teen cholera in Tshwane. Die geskiedkundige figuur, Wolraad Woltemade, se heldedaad van 250 jaar gelede word herdenk....more50minPlay
May 31, 2023Monitor 31 Mei 2023Nog gevalle van cholera in Hammanskraal aangemeld. Meer as 10 000 verkragtings is in die eerste drie maande van vanjaar by die polisie aangemeld. Die bevordering van entrepreneurskap is in die kollig, te midde van grootskaalse afleggings wat dreig. Buitelandse ministers van BRICS-lidlande vergader môre in Kaapstad oor die moontlike uitbreiding van dié groepering....more50minPlay
May 30, 2023Monitor 30 Mei 2021Die Suid-Afrikaanse Weermag ontken dat hy wapens op die Russiese vragskip, Lady R, gelaai het. Nie-regeringsorganisasies wat kinderbeskermingsdienste lewer, kla omdat die regering hulle finansieel nie genoeg help nie. Is die Menseregtekommissie se beslissings afdwingbaar? 'n Hof sal nou daaroor besluit....more51minPlay
May 29, 2023Monitor 29 Mei 2023Vakbonde verwerp Eskom se jongste loonaanbod. Die minister van elektrisiteit kry uiteindelik sy magte en pligte, maar kommer bestaan oor wat hy met dié nuwe bevoegdhede gaan doen. 'n Onafhanklike paneel is aangestel om die bewerings te ondersoek dat Suid-Afrika wapens aan Rusland verkoop het. 'n Navorser sê rioolbesoedeling en die swak bestuur van afvalwaterstelsels dra by tot die cholera-krisis....more48minPlay
May 26, 2023Monitor 26 Mei 2023Die eerste sterfte aan cholera word in die Vrystaat aangeteken. Afriforum neem watermonsters in die Vaalrivier waarvan een positief vir cholera toets. Rentekoerse styg met 'n verdere 50 basispunte. 'n Mosie van wantroue teen die burgemeester in die Nelson Mandela Metro, Retief Odendaal, word na verwagting vandag gedebatteer....more48minPlay
May 25, 2023Monitor 25 Mei 2023Verbruikersinflasie is op sy laagste vlak in maande. Kommer oor 'n skerp styging in skole se eiendomsbelasting. 'n Eeu gelede het die eerste vrou onwettig aan die Comrades deelgeneem....more44minPlay
May 24, 2023Monitor 24 Mei 2023'n Toename in gevalle van pampoentjies. Burgerregtegroepe glo konsepwetgewing oor die nasionale raad op geslagsgeweld is onvoldoende om dié misdaad te stuit. Verskeie lande oorweeg voorstelle om kunsmatige intelligensie te reguleer....more48minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,393 episodes available.