Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,446 episodes available.
July 21, 2023Monitor 21 Julie 2023Rentekoerse bly onveranderd. Moontlike redes vir die Johannesburg-ontploffing gegee. Oekraïne gebruik nou trosbomme teen Rusland....more49minPlay
July 20, 2023Monitor 20 Julie 2023Een persoon sterf in 'n ontploffing in Johannesburg se middestad. Die BRICS-beraad in Suid-Afrika gaan volstoom voort, maar sonder die Russiese president, Wladimir Putin. Ons praat met 'n voormalige diplomaat oor die implikasies van die besluit. Is die einde van rentekoersverhogings in sig?...more45minPlay
July 19, 2023Monitor 19 Julie 2023Die prys van diesel sal na verwagting aanstaande maand styg. Gebaretaal word vandag amptelik 'n landstaal. Die polise onderneem om onopgeloste sake, wat verbind word aan Norman Afzal Simons, weer te ondersoek....more50minPlay
July 18, 2023Monitor 18 Julie 2023Na byna 30 jaar is daar meer vrae as antwoorde op die vooraand van die sogenaamde "station strangler" se vrylating op parool. Die DA se konsepwetsontwerp wat meer magte aan premiers sal gee, ontlok kritiek. Op internasionale Nelson Mandeladag wonder mense waar politieke leiers die spoor byster geraak het....more50minPlay
July 17, 2023Monitor 17 Julie 2023Die AA sê die Aarto-wetgewing sal nié padveiligheid verbeter nie. Die sogenaamde stasiemoordenaar sal onder huisarres geplaas word wanneer hy op parool vrygelaat word. 'n Kenner sê belastingbetalers moet hulle outomatiese belastingassessering deeglik bestudeer. Die Swartsee-graanooreenkoms verstryk vandag, tensy Rusland dit verleng....more50minPlay
July 14, 2023Monitor 14 Julie 2023Gauteng se regering wil 'n provinsiale staatsbank op die been bring. 'n Kenner antwoord die vraag - sal oudpresident Jacob Zuma terug tronk toe gaan? Wie gaan more uitdraf as Springbok-kaptein?...more50minPlay
July 13, 2023Monitor 13 Julie 2023Vrae oor hoekom daar nie vinniger teen vragmotoraanvallers opgetree is nie. 'n Party-woordvoerder sê hulle COPE steeds. Dis nou baie makliker om 'n orgaanskenker te word....more49minPlay
July 12, 2023Monitor 12 Julie 2023Watertoevoer na groot dele van Johannesburg word tot Vrydag onderbreek. Rand Water sê munisipale wanbestuur dra by tot die waterkrisis in Gauteng. 'n Dodelike haassiekte steek weer kop uit. Die Poskantoor is in sakeredding geplaas - ons vind uit hoe dié proses werk....more49minPlay
July 11, 2023Monitor 11 Julie 2023Die oudpolisieman wat die blouligaanval op sosiale media versprei het, kry dreigemente. Die Verkiesingskommissie teken 'n ooreenkoms om fopnuus op sosiale media te bekamp. Gautengers baljaar in die sneeu....more50minPlay
July 10, 2023Monitor 10 Julie 2023Die ANC sê die koalisiestelsel moet hersien word. Sneeu word in Mpumalanga en die Oos-Kaap voorspel. Die SAUK se geldelike verknorsing verdiep. Wintersiektes by kinders is in die kollig....more51minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,446 episodes available.