Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,446 episodes available.
June 23, 2023Monitor 23 Junie 2023Die Artikel 194-ondersoek na die geskorste Openbare Beskermer, Busisiwe Mkwebane, sleep voort, terwyl die soeke na 'n nuwe OB nou amptelik begin het. Die ANC in die Wes-Kaap se langverwagte negende provinsiale konferensie vind uiteindelik die naweek in Kaapstad plaas. Ons praat met Agri Wes-Kaap vir die jongste nuus in die nadraai van die oorstromings in dié provinsie....more47minPlay
June 22, 2023Monitor 22 Junie 2023Nóg 'n bloedige week op die Kaapse Vlakte. Inflasie sak terug - beteken dit die einde van rentekoersverhogings? Museumteater maak sy verskyning in Suid-Afrika....more49minPlay
June 21, 2023Monitor 21 Junie 2023Die ANC in die Wes-Kaap hou sy provinsiale konferensie maande nadat dit moes gebeur het. Georganiseerde landbou beraam die skade van die oorstromings in die Wes-Kaap. Die Minister van Gesondheid, Joe Phaahla, sê verkeerde inligting word oor die Nasionale Gesondheidsversekeringswetsontwerp versprei....more49minPlay
June 20, 2023Monitor 20 Junie 2023Wes-Kapenaars staal hulle vir nog reën te midde grootskaalse opruimingswerk weens die onlangse oorstromings. Die ANC het nog tot môre toe kans om die rekords van sy kaderontplooiingskomitee aan die DA te oorhandig. Tienerswangerskap in die Noord-Kaap skiet die hoogte in....more48minPlay
June 19, 2023Monitor 19 Junie 2023Nog stormweer word vandag in die Kaap verwag. President Cyril Ramaphosa oorhandig 'n tienpuntplan vir vrede aan Wladimir Putin, maar daar is 'n angeltjie in die voorstelle. Ons saai die eerste van 'n reeks bydraes oor Sirië uit....more48minPlay
June 16, 2023Monitor 16 Junie 2023Vakbonde bereik 'n historiese loonooreenkoms met ESKOM. Nóg koue fronte op pad na die Wes- en Noord-Kaap. Jeugdag word vandag gevier....more48minPlay
June 15, 2023Monitor 15 Junie 2023Die aansoekproses begin vandag vir plasing van graad 1 en 8 leerlinge in Gautengse skole vir 2024. Die koste van die Nasionale Gesondheidsversekering is in die kollig. OUTA kritiseer die Gautengse regering vir sy gesloer met die afskaffing van die e-tolstelsel. Die Minister van Elektrisiteit gaan na China reis om met die ses grootste sonpaneelvervaardigers te vergader....more49minPlay
June 14, 2023Monitor 14 Junie 2023Reaksie op die goedkeuring van die omstrede Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering. Republikeine én Demokrate oorweeg dit nou om Suid-Afrika uit AGOA te skop. Die sardientjies begin loop....more48minPlay
June 13, 2023Monitor 13 Junie 2023Suid-Afrika kry krag van Mosambiek. Ace Magashule is uit die ANC geskop. Daar is steeds 'n tekort aan teengif vir slangbyte. Agbiz is bekommerd oor die beplande raskwotas vir die toekenning van watergebruikslisensies....more49minPlay
June 12, 2023Monitor 12 Junie 2023'n Geoloog verduidelik gister se aardbewing in Gauteng, en of 'n grote verwag moet word. 'n Projek wat bekostigbare kos verskaf, groei met rasse skrede. Hoe volhoubaar is die laer beurtkrag-fases? Ons praat met 'n kenner....more53minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,446 episodes available.