Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,446 episodes available.
July 07, 2023Monitor 7 Julie 2023Die polisie ondersoek ’n massa skietvoorval in Hanover Park op die Kaapse Vlakte. Sakelui verwag dat inflasie vanjaar tot bykans 7% persent kan styg. Navorsing wys Suid-Afrikaners is treurig om geld te spaar. Kommer oor die groot tekort aan maatskaplike werkers....more49minPlay
July 06, 2023Monitor 6 Julie 2023'n Gaslekkasie aan die Oosrand wat 16 lewens geëis het, word met onwettige myners verbind. Cosatu betoog vandag landwyd oor 'n lang lys kwessies. Die slagoffers van Maandag se bloulig-aanranding oorweeg regstappe....more50minPlay
July 05, 2023Monitor 5 Julie 2023Petrol is vandag goedkoper, maar diesel duurder - 'n ekonoom verduidelik hoekom. OPOD ondervra die slagoffers van adjunkpresident Paul Mashatile se beskermingseenheid. 'n Politieke wetenskaplike bekyk die uitsonderlike verhouding tussen die VSA en Israel....more50minPlay
July 04, 2023Monitor 4 Julie 2023Beurtkrag of kragvermindering - wat verkies jy? Ons hoor wat Eskom se nuwe plan behels. 'n Biskop van Springbok in die Noord-Kaap verskyn in die hof op aanklagte van seksuele misdrywe. Frankryk is kalm, maar gespanne na die afgelope paar dae se onluste....more49minPlay
July 03, 2023Monitor 3 Julie 2023Nóg liggame in Namakwaland gevind ná oorstromings. Hoe relevant is die ANC Jeugliga? Die Inniebos-fees is 'n dawerende sukses....more50minPlay
June 30, 2023Monitor 30 Junie 2023Suid-Afrika begin die vierdag-werksweek toets. Navorsers sê mense raak te hans met leeus. Ons skakel oor na InniBos waar Lizz Meiring met ons gaan praat oor interaktiewe teater....more49minPlay
June 29, 2023Monitor 29 Junie 2023Die KVBA beslis dat ras nie die enigste faktor mag wees, en dat niemand afgedank mag word nie. 'n Rolprentmaker werp lig op 'n Suid-Afrikaner wat glo 'n kind by 'n ruimtewese gehad het. Ons skakel oor na InniBos....more47minPlay
June 28, 2023Monitor 28 Junie 2023Tot soveel as 97 000 mense het hulle werk die afgelope jaar veloor. Nog Suid-Afrikaanse jagluiperds sterf in die noorde van Indië. Die Wagner-huursoldategroep neem glo beheer oor in die Sentraal Afrika Republiek....more49minPlay
June 27, 2023Monitor 27 Junie 2023Groot kommer oor Suid-Afrika se hoë vlakke van dwelmmisbruik. Ontleders sê president Waldimir Poetin is verswak deur die kortstondige Wagner-rebellie. 'n Suid-Afrikaanse rolprentmaker bring hulde aan sy tuisdorp, Calvinië....more47minPlay
June 26, 2023Monitor 26 Junie 2023President Cyril Ramaphosa sê die doel van die Afrika-vredesending na Oekraïne en Rusland was om verdere lewensverlies te beperk. Die ANC in die Wes-Kaap het 'n nuwe leier. Meer as 700 verdagtes in die konstruksiemafia word gearresteer....more49minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,446 episodes available.