Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,446 episodes available.
May 12, 2023Monitor 12 Mei 2023Die VSA beskuldig Suid-Afrika dat hy wapens en ammunisie aan Rusland verskaf. Die rand val skerp teen die dollar. Koue en reën word vir groot dele van die land voorspel....more51minPlay
May 11, 2023Monitor 11 Mei 2023Die nasionale regering gaan ingryp by die bestuur van die eThwekini Metro. Daar is vier keer meer private veiligheidswagte as polisielede in die land. Gun Free South Africa wil 'n groepsgeding teen die polisiediens instel. Die Eskom-raad kom onder skoot in die parlement oor bewerings van korrupsie en misdaadsindikate by die kragvoorsiener....more52minPlay
May 10, 2023Monitor 10 Mei 2023Dit is vandag 29 jaar sedert oudpresident Nelson Mandela sy inhuldigingstoespraak gelewer het – hoe lyk ons demokrasie vandag? Onderhandelinge oor die vrylating van die gyselaar, Gerco van Deventer, vorder stadig maar seker. Ons praat met die medekaptein van die land se eerste beroepsrugbyspan vir vroue, Libbie Janse Van Rensburg....more52minPlay
May 09, 2023Monitor 9 Mei 2023Die tweede ronde van loononderhandelinge by Eskom begin. Die Minister van Toerisme stel 'n ambisieuse teiken om miljoene besoekers teen 2030 na Suid-Afrika te lok. ons praat met twee kenners oor hoe die ekonomiese en maatskaplike omstandighede in die land Suid-Afrikaners se geestesgesondheid beïnvloed....more50minPlay
May 08, 2023Monitor 8 Mei 2023Die burgemeester van Gqeberha, Retief Odendaal, wend hom na die hof om 'n mosie van wantroue af te weer. Die sonkragverskaffer, Rural Free State, vergader met Eskom oor beurtkrag in Frankfort. dagga-aktiviste betoog by die parlement....more51minPlay
May 05, 2023Monitor 5 Mei 2023Die Johannesburg Metroraad sal vandag weer probeer om 'n nuwe burgemeester te verkies nadat verskeie politieke partye gister samesprekings gevoer het. Suid-Afrikaanse gebaretaal is een stap nader om 'n amptelike landstaal te word. Die DA lê nuwe wetgewing in die parlement ter tafel om kabinetslede se byvoordele te reguleer. Ons praat met Suid-Afrika se enigste aktiewe speler in die Amerikaanse voetballiga, die NFL....more50minPlay
May 04, 2023Monitor 4 Mei 2023Die aktivistegroep, Verslaggewers Sonder Grense, waarsku teen die opkoms van 'n sogenaamde fopnuus-bedryf. 'n Hofordonnans word in Motherwell in die Oos-Kaap doodgeskiet tydens ’n ontsnappingspoging. Die Reserwebank stel nuwe munte en banknote bekend....more53minPlay
May 03, 2023Monitor 3 Mei 2023Suid-Afrika in 'n stryd om sitrus na die Europese Unie uit te voer. Parlementslede krap kop oor hoe Suid-Afrika van die gryslys verwyder kan word. Die dieselprys sak weer, maar petrol is vandag duurder....more50minPlay
May 02, 2023Monitor 2 Mei 2023Suid-Afrikaners wat in Soedan was, is verlig om weer by die huis te wees, maar daar is nog ten minste 22 wat sukkel om terug te keer. Gauteng se eksperiment met 'n misdaadvoorkomingsmag word verwelkom. Werkersdag wat gister gevier is, is vir meeste mense 'n herinnering aan lae lone en hoë inflasie....more53minPlay
May 01, 2023Monitor 1 Mei 2023Die laaste groep Suid-Afrikaners vanuit Soedan is by die huis. 'n Onsekere toekoms vir Zimbabwiërs wat in Suid-Afrika woon en werk. Reaksie op die nuutaangestelde misdaadvoorkomingsbeamptes in Gauteng....more53minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,446 episodes available.