Die pas afgelope 100ste Tour de France het gisteraand op in Parys ten einde geloop. Met Suid-Afrika se Darryl Impey wat twee dae lank die geeltrui gedra het en die Keniaans-gebore Chris Froome wat as kampioen gekroon is, is die kollig op Afrika. En Suid-Afrika se MTN Qhubeka, die eerste professionele kontinentale span van Afrika, se planne is goed op dreef om in 2015 sy debuut by die Tour de France te maak.