Dit is belangrik om die oorsprong van nabydoodervarings vas te stel. So sê 'n navorser aan Unisa, prof. Pieter Craffert. Dit volg op 'n studie van dr. Sam Parnia aan die Universiteit van Southampton. Parnia en sy span het volgens die tydskrif, Rescusitation, bepaal dat die mens nog 'n mate van bewussyn behou nadat hy breindood is. Volgens Craffert is dit onwetenskaplik om mense se ervarings bloot af te maak.