Talle Suid-Afrikaners, waaronder bekendes, het die afgelope dekade besoek afgelê by die bekende All Nations-kerk in Lagos, Nigerië. Talle van die mense het oor die jare teruggekeer en aangekondig dat hulle byvoorbeeld genees is van kanker, net om later daaraan te sterf. Een van die bekendste gevalle is die van die rugbyspeler, Jaco van der Westhuysen, wie se kniebesering glo heeltemal deur die sogenaamde profeet, TB Joshua, genees is.