Nog 'n video wat wys hoe 'n tweede Amerikaanse joernalis deur die Islamitiese staat onthoof word, doen die rondte.Terwyl huldeblyke instroom vir Steven Sotloff het die Amerikaanse owerheid bevestig dat die video eg is. Die vraag is nou: Wat kan Amerika doen om sy burgers teen IS te beskerm, en diegene wat reeds gyselaars is, te red?