Sign up to save your podcasts
Or

Sanparke het planne aangekondig vir 'n nuwe nasionale park, wat in die Oos-Kaap geleë sal wees. Die Kaapse Grasveld Nasionale Park sal in samewerking met die Wêreld Natuurlewe Fonds ontwikkel word. Dié park van sowat 30 duisend hektaar sal Naudenek-pas, berge van die Oos-Kaap wat aan Lesotho grens, en die Oos-Kaapse Drakensberg strategiese waterbron, insluit. Die koördineerder van die WWF, Themba Nsibande, sê as die park realiseer sal dit kritiese beskerming bied aan Suid-Afrika se bedreigde grasvelde.
By RSG5
11 ratings

7,639 Listeners

2,110 Listeners

19 Listeners

10 Listeners

4 Listeners

21 Listeners

8 Listeners

2 Listeners

0 Listeners

1 Listeners

0 Listeners

0 Listeners

0 Listeners

0 Listeners