Spektrum

Omstrede debat oor gestremde babas


Listen Later

'n Hewige debat het in bio-etiese kringe los gebars oor of dokters pasgebore babas mag dood maak wat die ma nie wil hê nie, nie voor kan sorg nie en of wat gestremd is. 'n Filosoof Francesca Minerva wat verbonde is aan die Oxford Universiteit in Amerika is van mening dat dokters die keuse moet hê of pasgebore babas doodgemaak moet word as hulle gestremd is, die ouers hulle nie sal kan onderhou nie of as die ma die baba nie wil hê nie. Verskeie mense het Minerva met die dood gedreig na die omstrede uitlating en verskeie ander mense het selfs die Mediese Etiek joernaal waarin die berig aanvanklik gepubliseer is, gekasty omdat hulle die berig geplaas het. Suzanne Paxton praat hieroor met die voorsitter van die departement Filosofie aan die Universiteit Stellenbosch, prof. Anton van Niekerk.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy RSG

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings


More shows like Spektrum

View all
Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,702 Listeners

Friday Night Comedy from BBC Radio 4 by BBC Radio 4

Friday Night Comedy from BBC Radio 4

2,096 Listeners

WorldWide Markets with Simon Brown by JustOneLap.com

WorldWide Markets with Simon Brown

19 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

11 Listeners

The Midday Report with Mandy Wiener by Primedia Broadcasting

The Midday Report with Mandy Wiener

3 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

20 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

7 Listeners

Monitor by RSG

Monitor

2 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Radioteater by RSG

Radioteater

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners

Vers en Klank by RSG

Vers en Klank

0 Listeners

Kortom by RSG

Kortom

0 Listeners