Onsteltenis oor argument in kinderverkragtesaak - 1
Kinderregte-aktiviste is woedend oor wat aangevoer is ter strafversagting van 'n veroordeelde kinderverkragter. Die verkragter, Mathys van Zyl, se regsverteenwoordiger het in die Palm Ridge Landdroshof in Johannesburg gesê die verkragting van 'n driejarige dogtertjie is nie so ernstig nie, omdat dit met 'n volwasse man se vinger, en nie sy penis gedoen is nie.