Spektrum

Oorgrenspark nie oorsaak van renosterstropery


Listen Later

Dit is nie noodwendig die grensdrade wat laat sak is tussen Suid-Afrika en Mosambiek om die Limpopo-oorgrenspark te vorm, wat die skuld moet dra vir renosterstropery nie. Die is die mening van prof. Willem van Riet wat betrokke was by die beplanning en daarstelling van die oorgrenspark. Hy sê daar is 'n gebrek aan beheer en bestuur omdat die betrokke lande nie destyds belang gestel het om gesprekke te voer oor reëls en regulasies nie. Van Riet sê hy kry die mense van Sanparke jammer wat nie die geld of mannekrag het om die probleem te bestuur nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy RSG

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings


More shows like Spektrum

View all
Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,702 Listeners

Friday Night Comedy from BBC Radio 4 by BBC Radio 4

Friday Night Comedy from BBC Radio 4

2,096 Listeners

WorldWide Markets with Simon Brown by JustOneLap.com

WorldWide Markets with Simon Brown

19 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

11 Listeners

The Midday Report with Mandy Wiener by Primedia Broadcasting

The Midday Report with Mandy Wiener

3 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

20 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

7 Listeners

Monitor by RSG

Monitor

2 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Radioteater by RSG

Radioteater

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners

Vers en Klank by RSG

Vers en Klank

0 Listeners

Kortom by RSG

Kortom

0 Listeners