Sign up to save your podcasts
Or

Die "Care for Wild Rhino"- plek van veiligheid en die Universiteit van Pretoria se veeartseny-wetenskap fakulteit in Onderstepoort, het die afgelope week baanbrekerswerk gedoen in die behandeling van renosters. 'n Wit renoster genaamd OZ was baie siek. Sy versorgers kon net nie vasstel wat verkeerd is nie en geen behandeling wou werk nie. Die eienaar van "Care for Wild Rhino", waar Oz aangehou word, Petronel Nieuwoudt besluit toe om 'n plan te maak en om Oz vir 'n skandering te stuur. Iets wat nog nooit voorheen gedoen is nie
By RSG5
11 ratings

7,639 Listeners

2,110 Listeners

19 Listeners

10 Listeners

4 Listeners

21 Listeners

8 Listeners

2 Listeners

0 Listeners

1 Listeners

0 Listeners

0 Listeners

0 Listeners

0 Listeners