Spektrum

SA klimmer van Everest afgevlieg


Listen Later

'n Lid van die groep Suid-Afrikaanse vroue wat Berg Everest uitklim as deel van 'n veldtog teen mensehandel en hedendaagse slawerny moes met 'n helikopter van die berg afgevlieg word. Die spandokter, Ilse Joubert, sê die vrou het gister begin duiselig voel en haar bloeddruk was hoog. Vanoggend het die simptome vererger en hulle het besluit dat sy nie verder kan klim nie. Die spanlede wat ook nog nie heeltemal herstel het van die diaree wat hulle aan die begin van die tog opgedoen het nie, is ook teruggestuur en net 26 van die oorspronklike 45 spanlede sal nou verder klim. Joubert sê die klim is nie vir sissies nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy RSG

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings


More shows like Spektrum

View all
Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,702 Listeners

Friday Night Comedy from BBC Radio 4 by BBC Radio 4

Friday Night Comedy from BBC Radio 4

2,096 Listeners

WorldWide Markets with Simon Brown by JustOneLap.com

WorldWide Markets with Simon Brown

19 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

11 Listeners

The Midday Report with Mandy Wiener by Primedia Broadcasting

The Midday Report with Mandy Wiener

3 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

20 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

7 Listeners

Monitor by RSG

Monitor

2 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Radioteater by RSG

Radioteater

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners

Vers en Klank by RSG

Vers en Klank

0 Listeners

Kortom by RSG

Kortom

0 Listeners