Sign up to save your podcasts
Or

Die Suid-Afrikaanse Vloot het net een vaartuig tot sy beskikking. Sy vyf duikbote kan nie gebruik word nie, terwyl die vyf patrollie-vaartuie ook stukkend is. Nie een van die vier duikspanne is op standaard nie. Dié inligting is in die Parlement bekendgemaak tydens vrae aan die Minister van Verdediging, Angie Mothsekga. Ons praat nou hieroor met Prof Abel Esterhuyse van die Fakulteit Krygskunde aan die Universiteit van Stellenbosch.
By RSG5
11 ratings

7,583 Listeners

2,115 Listeners

19 Listeners

9 Listeners

5 Listeners

18 Listeners

8 Listeners

2 Listeners

0 Listeners

0 Listeners

1 Listeners

0 Listeners

0 Listeners

0 Listeners