Ons het die jongste nuus uit Oekraïne, onder meer reaksie op voorvalle van beweerde rassisme teen vlugtelinge. Die minister van arbeid, Thulas Nxesi, stel wetgewing voor wat sekere werksgeleenthede slegs vir Suid-Afrikaners reserveer. Navorsing wys dat walvisse wêreldwyd maerder word en minder kalf, heel moontlik weens klimaatsverandering. Dis Menseregte-bewusmakingsmaan - ons praat met die suster van 'n slagoffer van die Life Esidimeni tragedie.