Daar is uiteenlopende reaksie op die staatsrede. Ons kry reaksie op die regering se plan om burokratiese rompslomp uit te skakel en werkskepping aan die privaatsektor oor te laat. Probleme by plaaslike olieraffinaderye kom onder die soeklig. 'n Elektriese motor jaag die son van Suid-Afrika na Namibië. Suid-Afrika voer meer brandstof in as wat plaaslik vervaardig word. SpaceX se ruimteplanne is 'n kopseer vir NASA.