Die ontvoerde Moti-broers is na drie weke in die vroeë oggendure met hulle ouers herenig. Ons praat met 'n sielkundige oor die hantering van traumatiese gevalle soos dié. MTN is bekommerd oor diefstal by sy selfoontorings. Beurtkrag is aangepas na fase 2 en word teen môreoggend vyfuur opgeskort. Luisteraars vertel wat hulle wil hoor in die mediumtermynbegrotingsrede. Drie maatskappye in Johannesburg beskuldig Pikitup van tenderbedrog.