Oudpresident Jacob Zuma se wapentransaksie-korrupsiesaak word vandag weer in die Hooggeregshof in Pietermaritzburg aangehoor. NERSA gee redes aan die Parlement oor hoekom kragtoevoertariewe by munisipaliteite verhoog is. Die toutrekspan van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal word vir die derde agtereenvolgende jaar as wêreldkampioene gekroon. Gauteng se krane kan binne die volgende 30 dae droog loop as mense nie dringend hulle waterverbruik begin beperk nie.