Ons kry reaksie op president Cyril Ramaphsa se stelling dat die land na groen energie moet beweeg om te verhoed dat ons vir steenkoolkragopwekking beboet word. Die inonwers van Koster, wat die waterkrisis by die Kgetleng-munisipaliteit self aanpak, gaan deelneem aan die plaaslike regeringsverkiesing. Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sluit by ons aan ná sy besoek aan verskeie polisiestasies in die provinsie.