Spektrum

Spektrum 13 Januarie 2022


Listen Later

Die Gautengse Hooggeregshof beslis dat die nasionale AARTO wet en wysigingswet ongrondwetlik is. Die minister van toerisme, Lindiwe Sisulu, word wyd gekritiseer ná 'n ope brief wat beskou word as aanval op die geloofwaardigheid van die land se howe en regters. Daar is egter diegene wat meen sy het die brief nie self geskryf nie. 'n Toegewyde taakmag is deur die Nasionale Vervolgingsgesag op die been gebring om vermeende staatskapers strafregtelik te ondersoek en te vervolg. Klimaatsverandering word as die hoofgevaar uitgewys in die Wêreld Ekonomiese Forum se jaarlikse risikoverslag.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy RSG

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings


More shows like Spektrum

View all
Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,913 Listeners

Friday Night Comedy from BBC Radio 4 by BBC Radio 4

Friday Night Comedy from BBC Radio 4

2,113 Listeners

WorldWide Markets with Simon Brown by JustOneLap.com

WorldWide Markets with Simon Brown

20 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

12 Listeners

The Midday Report with Mandy Wiener by Primedia Broadcasting

The Midday Report with Mandy Wiener

4 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

10 Listeners

Monitor by RSG

Monitor

2 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Radioteater by RSG

Radioteater

1 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners

Vers en Klank by RSG

Vers en Klank

0 Listeners

Kortom by RSG

Kortom

0 Listeners