Daar is steeds onsekerheid oor of die Covid-19-inentingsprogram sy teikens kan bereik. Nog regsaksie kom teen die departement van water oor die Kubaanse ingenieurs. Heelparty wapenstelsels in die Lugmag en elders is buite werking weens die verval van Denel. Oudpresident Jacob Zuma se korrupsieverhoor is op die hofrol vir Maandag, al het hy nie 'n regsverteenwoordiger nie - sal die saak kan voortgaan of nie?