Die 51-jarigé Andre Pienaar word borgtog geweier in die Senekal Landdroshof. Julius Malema eis die teenwoordigheid van die media wanneer 'n polisiebeampte getuig. Klagtes dat die Teen-bende-eenheid in die Wes-Kaap hulle magte misbruik. En die jongste nuus oor die verringtinge by die Staatskapingskommissie.
** En twee vroue is dood in nòg 'n botsing op die N1 in die Karoo.