'n Gesondheidskenner sê hy verwag nie dat president Cyril Ramaphosa vanaand 'n hernude streng staat van inperking sal aankondig nie. Die regering raai mense wat na die buiteland wil reis vir die feestyd, aan om hulle planne te heroorweeg. Eskom het die afgelope naweek weer beurtkrag ingestel - ons vind uit of die kragverskaffer gereed is vir die feesseisoen. Byna die helfte van die land se proteaspesies staan op die rand van uitwissing.