'n Onafhanklike spesialisspan is aangestel om die brand by die Parlementsgebou te ondersoek. Ons stel ondersoek in na berigte oor die SAUK se beweerde finansiële penarie. Rolspelers in die onderwys waarsku teen politieke inmenging by skole. - Die ramptoestand word opgehef, maar wat gebeur met die dra van maskers? Johannesburg volg Tshwane se voorbeeld om skuld in te vorder. Ons bespreek die president se planne met kragvoorsiening.