Spektrum

Spektrum 14 Januarie 2021


Listen Later

Die Nasionale Departement van Landbou, Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, en die JB Marks Plaaslike-munisipaliteit in Potchefstroom het hulle tot die hooggeregshof in Mahikeng gewend om 'n uitsettingsbevel te kry. Oor die afgelope twee dae, het grondbesetters sowat 60 huise opgerig in die Mooibank-gebied naby die Landbou Kollege in Potchefstroom. Die Noordwes Plaaslike regering het intussen die Ratlou plaaslike munisipaliteit - wat onder meer die dorp Setlagole, naby Mahikeng, insluit - onder administrasie geplaas. Die DA in die Oos-Kaap, sê intussen die plaaslike regering in die provinsie het ineengestort. Die Amathole Distriks-munisipaliteit het vroeër aangekondig hy sal geen salarisse vir die volgende vier maande kan betaal nie. Onderwysvakbonde het intussen gisteraand, tydens 'n vergadering met die nasionale departement van basiese onderwys, gehoor dat mediese spesialiste nie ten gunste is daarvan dat skole nou reeds vir die nuwe skooljaar moet open nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy RSG

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings


More shows like Spektrum

View all
Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,913 Listeners

Friday Night Comedy from BBC Radio 4 by BBC Radio 4

Friday Night Comedy from BBC Radio 4

2,113 Listeners

WorldWide Markets with Simon Brown by JustOneLap.com

WorldWide Markets with Simon Brown

20 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

12 Listeners

The Midday Report with Mandy Wiener by Primedia Broadcasting

The Midday Report with Mandy Wiener

4 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

10 Listeners

Monitor by RSG

Monitor

2 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Radioteater by RSG

Radioteater

1 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners

Vers en Klank by RSG

Vers en Klank

0 Listeners

Kortom by RSG

Kortom

0 Listeners