Die vermeende parlement-brandstigter, Zandile Mafe, se dringende borgtogaansoek word more in Kaapstad aangehoor. Die regering plaas die stand van die coronaviruspandemie in die kollig. Die Australiese regering steek wéér 'n stokkie voor Novak Djokovic se Ope-deelname. Die Hertog van York, prins Andrew, is van al sy millitêre rolle gestroop. Die polisie ondersoek 'n klag van die kweek van dagga teen die Khoisan-leier, Koning Khoisan S.A.