Winterstorms tref die Wes-Kaap en swaar sneeuneerslae kom ook voor in die provinsie. Ons kry die jongste oor die omvang van die storms en die skade wat aangerig is; Die winterreen maak die Kaapse damme voller, maar elders in die land het damvlakke gedaal; Dit is ook Haaibewusmakingsdag - kenners waarsku dat Haai spesies onder groot druk is; en nuwe Koolstofbelasting wetgewing kan groot besparings vir maatskappy beteken.....