Rassespanning by Hoërskool Jan Viljoen in Randfontein is op 'n mespunt - ons vra hoekom dié voorvalle steeds kop uitsteek by skole. Die weermag moet ingryp weens watertekorte in die Vrystaat. Die voormalige minister van gesondheid, Zweli Mkhize, het na bewering R6-miljoen van die Werkloosheidversekeringsfonds ontvang op ‘n verdagte wyse. Die DA stel 'n mosie van wantroue in teen die hele kabinet - hoe werk dit?