Planne is aan die gang om 25,000 weermaglede te ontplooi, maar presies hoe sal dit werk, en wat moet geprioritiseer word? Boere word daarteen gewaarsku om skerppunt-ammunisie teen ortreders te gebruik. Gauteng se regering bly bekommerd oor die impak wat die geweld en wetteloosheid van die afgelope week op dienslewering in die provinsie het. Die department van bosbou, visserye en omgewingsake het vandag begin help om skoon te maak by die Diepkloof Square inkopiesentrum in Soweto.