Ons ontleed die gebeure wat gelei het tot 'n skietery in Muldersdrift - wat het skeefgeloop en wat moet ons daaruit leer? Mejuffrou SA se deelname aan die Mejuffrou Heelal skoonheidskompetisie in Israel lok gemengde reaksie uit. Pretoria vier vandag sy 166e verjaarsdag. Die Menseregtekommissie se sittings oor die onrus in Julie in KwaZulu-Natal gaan voort in Umhlanga. Ons kry die jongste nuus oor die DA se koalisie-gesprekke. Max die papegaai kry 'n titanium-snawel.