Die DA sê swak infrastruktuur veroorsaak waterprobleme in Kimberley. Intussen is daar daagliks klagtes van inwoners van die Ugu Distriksmunisipaliteit oor die feit dat die krane droog is. 'n Navorsingstudie deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens wys dat baie meer Suid-Afrikaners reeds Covid-19 gehad het as wat die amptelike statistiek aandui. 'n Sprinkaanplaag is steeds besig om groot skade aan te rig in die Noord-Kaap.