Hewige reaksie volg op 'n voorstel dat Suid-Afrikaners nóg geld aan 'n regeringsfonds moet betaal. Ons kyk na die voor- en nadele hiervan. Die kongste statistiek oor jong meisies in Gauteng wat geboorte skenk, skok. Agtien gebiede in Kwazulu-Natal is onder kwarantyn geplaas weens die uitbreek van bek-en-klouseer. Die Parlement is tans besig met die proses om die Nasionale Vergadering se nuwe Speaker te verkies.