Die Gautengse polisie soek na drie verdagtes na die moord op beweerde zama zamas; Die hofsaak om 'n skikkingsooreenkoms tussen Transnet en Transnet pensioenarisse 'n bevel te maak, het die week plaasgevind - ons vind uit wat nou gebeur; 'n Kenner sê geslagsgebaseerde geweld, is 'n diepgewortelde kwessie, wat wetenskaplik opgelos moet word; kommer heers oor die groot aantal mense in Suid-Afrika wat hul werk kan verloor