Eskom ondersoek voorvalle van sabotasie by sy kragstasies. Die tweede kwartaallikse verslag waarin politieke partye skenkings moet verklaar, is pas bekend gemaak. Nuwe navorsing wys dat daar minder Afrikaanse skole is. Dit is internasionale mannedag - die tema vanjaar is beter verhoudings tussen mans en vroue. Die Bokke en die Rose pak mekaar môre op Twickenham - sal ons 'n herhaling sien van 2019 se Wêreldbeker-finaal?