Die familie van Taliep Petersen soek antwoorde nadat een van sy moordenaars op parool vrygelaat is. Nuwe LUR'e word vir Gauteng aangekondig. Die regering wil 'n skikking met vakbonde bereik oor staatsdienswerkers se salarisverhogings. SANRAL het die kontrak vir invordering van e-tolgeld op Gauteng se hoofpaaie verleng. AgriSA en die Weermag gaan saamwerk om die landbou-ekonomie in die land te verbeter.