Vakbonde gaan vanmiddag 'n griefskrif aan die regering oorhandig oor beplande afleggings by die SAUK. Verbruikersprysinflasie het in Desember verlede jaar op 'n jaargrondslag gedaal. Vrystaat Landbou versoek die regering om toe te sien dat polisiestasies volledig toegerus word, sodat boerderygemeenskappe minder aan hulleself uitgelewer is. Kamala Harris word vandag as Amerika se eerste vroue visepresident ingehuldig.