'n Vermoorde dokter en sy kollega het onlangs vir beskerming gevra - ons vind meer uit oor die dreigemente wat hulle die afgelope tyd gekry het.....Die Regering sê hy sal geld gee om die herstrukturering van die SAL te befonds - maar is dit die regte besluit?; en Adjunkhoofregter Raymond Zondo sit sy voet neer en sê oudpresident Jacob Zuma moet in November voor die kommissie van ondersoek na staatskaping verskyn.