President Cyril Ramaphosa stel oudregter Siraj Desai as die ombud vir die regspraktyk aan. Die ANC kan dalk steun in volgende jaar se plaaslike verkiesings verloor - ons hoor by 'n ontleder hoekom hy so dink. Inwoners van die Noord-Kaap vertel dat daar groot reën op baie plekke geval het. Navorsers waarsku dat die land beter omgewing-, water- en mynbouwetgewing nodig het om te keer dat varswaterbronne besoedel word.