'n Suid-Afrikaanse soldaat is doodgeskiet in Mosambiek se Cabo Delgado-provinsie. Suid-Afrikaners word gevra om bloed te skenk voor die Kersnaweek. Solidariteit gryp in om werkers by die sukkelende openbare ondernemning, Denel, te help. Die minister van vervoer, Fikile Mbalula, maak die tussentydse statistieke oor padsterftes bekend. Die adjunkhoofregter, Raymond Zondo, vra vir uitstel om die werk van die Staatskapingkommissie af te handel.