Inflasie styg tot die hoogste vlak in vyf jaar. Die ANC in die Vrystaat sê hy is nie gereed om 'n provinsiale verkiesingskonferensie te hou nie. SAFA hou 'n spreekwoordelike geelwortel voor Banyana Banyana se neus. ‘n Aankondiging oor die opheffing van Covid-19-regulasies word binnekort verwag. Dokters vra vir die beskerming van fluitjieblasers in die gesondheidsektor. Die Churchhilldam in die Oos-Kaap het net ses dae se water oor.