Women on Farms vra dat 'n welvaartbelasting op die rykste een persent van Suid-Afrikaners ingestel word. Ekonome gee hulle verwagtinge van die begrotingsrede. Die land se eerste omvattende register van kleinskaalse boere is bekendgestel. Die parlementêre proses om die Openbare Beskermer uit haar amp te verwyder, duur voort. Die vraag na plastiek in Afrika sal teen 2060 na verwagting met 365% toeneem.