Die Mediese Navorsingsraad is bekommerd oor die skielike toename in sterftes as gevolg van natuurlike oorsake. 'n Meningspeiling toon dat 'n groot meerderheid ouers voel skole moet sluit. Eienaars van toerismebestemmings in Hartebeespoort-dam vra dat die bedryf ten volle oop gemaak word en 'n Kenner waarsku dat diabete hulle suikervlakke moet monitor.