Die trane rol ná adjunkpresident David Mabuza se besoek aan Distrik Ses in Kaapstad. Suid-Afrika se vredesresolusie oor Oekraïne by die Verenigde Nasies laat die wenkbroue lig omdat dit nie Rusland veroordeel nie. Amnestie Internasionaal is nie tevrede met die trant van boodskappe wat vandeesweek deur veral die regering oor Menseregtedag uitgestuur is nie. Inflasie bly onveranderd, maar rentekoerse sal na alle waarskynlikheid steeds verhoog word.